Verantwoordelik ook vir wat jy nié sê nie
Jy is nie net verantwoordelik vir wat jy sê nie, maar ook vir wat jy nié sê nie (Luther).
Dit laat ‘n mens dink, nie waar nie?
Verkondig dan die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering (2 Timoteus 4:2).
Onlangse Kommentaar