Nuwe Bybelstudiehandleiding Abraham
Deur die Here se groot genade kon ek weer ‘n boek publiseer. Die titel is: Die God van heerlikheid en die geboorte en lewe van die kerk. Die sub-titel is: Bybelstudie oor die openbaring...
Deur die Here se groot genade kon ek weer ‘n boek publiseer. Die titel is: Die God van heerlikheid en die geboorte en lewe van die kerk. Die sub-titel is: Bybelstudie oor die openbaring...
Psalm 16 (4): Ons het die erfenis nie self uitgekies nie Wanneer ons ‘n ryk eggenoot of eggenote kies, kan ons in ‘n sekere sin sê: ons het dit self gekies. Deur eie keuse...
Psalm 16 (3): ‘n bewaarde erfenis Toe Adam en Eva deur God in die paradys geplaas is, het hulle die allerheerlikste erfenis denkbaar ontvang. Maar…hulle het dit verloor! Deur die verleiding van die duiwel...
Psalm 16 (2): Wat hierdie allerheerlikste erfenis is Toe Israel op die punt was om die beloofde land Kanaän binne te gaan, het die HERE self opdrag gegee hoe die land verdeel moes word:...
Psalm 16 (1): Ryk geërf U ken miskien ook sulke mense: mense wat hulle ryk geërf het. Dit kan gebeur deurdat jou eie ouers ryk was, of, in ‘n ander geval, omdat die persoon...
Psalm 129: Stille Nag – maar die nag was stil nie Stille nag? Stille nag, heilige nag, so lui ‘n bekende Kerslied. Stille nag, maar – die nag was nie stil nie … …...
Psalm 118: Die lieflingspsalm van Luther – die werke van God vertel Psalm 118 was Luther se liefling Psalm. Hy skryf: Dit is mý Psalm, my gunsteling Psalm. Ek is lief vir al die...
Psalm 13 (6): Gebed en lofsang, lofsang deur gebed Daar is ‘n geweldige kontras in hierdie Psalm: dit begin met ‘n klaaglied en dit eindig met ‘n loflied. Aan die begin sing Dawid op...
Psalm 13 (5): Gebed en lofsange deur Paulus en Silas in die tronk Dawid was nie die laaste by wie ons hierdie verandering danksy die gebed bemerk nie. Ook in die lewe van Paulus...
Psalm 13 (3): Gebed en lofsang Daar is ‘n geweldige kontras in hierdie Psalm: dit begin met ‘n klaaglied en dit eindig met ‘n loflied. Aan die begin sing Dawid op die laagste moontlike...
Psalm 13 (2): Gebed en beproewing In vers 4 tot 6a gaan die klag oor in ‘n gebed. Dawid bid: 2.2. Dawid bid:Aanskou tog, verhoor my, HERE, my God. Aanskou tog, sien tog, kyk...
Psalm 13 (1): Klaaglied by die skynbare uitbly van die HERE se beloftes Die klaaglied strek van vers 2 tot 3. Maar eers iets oor Psalm 13 se agtergrond. Dan sal u weet hoekom...
Ek het vandag ‘n stuk in ‘n boek van Tremper Longman gelees, wat my baie aangespreek het: Die Psalms staan in die Ou Testament. Dit weet ons natuurlik almal. Maar die omgekeerde is ook...
Psalm 13 (Inleiding): van klaaglied tot lofsang deur die gebed Ons as gelowiges ontvang van die HERE die mooiste beloftes denkbaar. In sy verbond beloof Hy aan ons: Hy wil ons as Vader versorg,...
Ek het vandag Kurt Hutten se boek Geloof en Sekten gelaai. Wat my betref is dit dié boek oor die sektewese. Hutten toon aan wat die groot verskil tussen alle sektes enersyds en die...
Onlangse Kommentaar