(32) Die Psalms van Christus
Psalm 6 (7): ’n vloeistofgebed, maar nie krokkediltrane nie In Psalm 6 word daar gehuil. Ek is moeg van my gesug, huil Dawid. Elke nag laat ek my bed swem; ek deurweek my bed...
Psalm 6 (7): ’n vloeistofgebed, maar nie krokkediltrane nie In Psalm 6 word daar gehuil. Ek is moeg van my gesug, huil Dawid. Elke nag laat ek my bed swem; ek deurweek my bed...
Psalm 6 (6): die gebed van ’n regverdige het groot krag Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag, skryf Jakobus (5:16). Waarom dit so is dat die gebed van ’n gelowige soveel...
Psalm 6 (5): nogeens goedertierenheid en gedagtenis Die woorde goedertierenheid en gedagtenis is so ryk, dat ek my gedring voel om nog ’n oordenking daaraan te wy. Dit gaan vir my nou veral om...
Psalm 6 (4): Monumente van die HERE ter nagedagtenis Dit gaan vandag oor drie woorde: goedertierenheid, gedagtenis en loof. Die drie hoor ons in vers 5 en 6: … verlos my om u goedertierenheid...
Net weer ‘n herinnering dat my blog en tuisblad skuif na www.enigstetroos.co.za Gaan loer gerus daar rond en teken in as julle kennis van nuwe bydraes per e-pos wil ontvang.
Christus se verlossingswerk is soos ‘n muntstuk met twee kante: op die voorkant staan: Hy verlos ons van die skuld van die sonde; en op die agterkant staan: Hy verlos ons van die mag...
Deur geen prediking word ‘n mens verbeter nie, behalwe door die prediking van die Evangelie. (Luther) Nét die Evangelie van die kruis sal mense, die kerk, ons samelewing, ons land en ons wêreld verander.
Jy is nie net verantwoordelik vir wat jy sê nie, maar ook vir wat jy nié sê nie (Luther). Dit laat ‘n mens dink, nie waar nie? Verkondig dan die woord; hou aan tydig...
Psalm 5 (2): ‘nGebed wat oorloop van sekerheid en vertroue Die eerste wat Dawid in die oggend gedoen het, was om te bid. So hoor ons in Psalm 5. Dit is duidelik dat dit...
Psalm 6 (2): Straf my soos ‘n Vader Psalm 6 begin met die gebed van Dawid: o HERE, straf my (maar nie) nie in u toorn nie, en kasty my (maar nie) nie...
Psalm 6 (1): Die eerste van sewe Boetpsalms In die Boek van die Psalms is daar 7 Psalms wat al vir eeue bekendstaan as Boetpsalms. Psalm 6 is die eerste in die ry....
Om ‘n Christen te wees sonder om te bid, is ewe onmoontlik as om te kan leef as jy nie asemhaal nie (Luther)
Psalm 6 (3): Vir my is die lewe Christus Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins. (Fil 1:21) Met hierdie woord sê Paulus wat vir hom die sin van sy...
Onlangse Kommentaar