Die Woord is die hoogste en enigste Gesag
Onderskrif: God alleen beslis deur sy Woord alleen wat in sy Woord moet staan Weergawe 1 Dr AH Bogaards 4 Junie 2022 © Fritz Uitgewers Inhoud Vooraf 3 1. Die aanleiding tot hierdie skrywe:...
Onderskrif: God alleen beslis deur sy Woord alleen wat in sy Woord moet staan Weergawe 1 Dr AH Bogaards 4 Junie 2022 © Fritz Uitgewers Inhoud Vooraf 3 1. Die aanleiding tot hierdie skrywe:...
My eerste kindergebedjie Ek was nog maar baie klein, toe my ma my my eerste gebedjie geleer het. Ek sal die gebed en die heerlike betekenis daarvan nooit vergeet nie. Dit maal ook die...
1. Psalm 32: ’n Boetelied (skuldbelydenis) wat uitloop op en omring word deur Lofpsalms Vooraf net hierdie baie ernstige versoek: vergeet by die lees van hierdie verklarings van my van inentings en watter medikasie...
Vooraf net hierdie baie ernstige versoek: vergeet by die lees van hierdie verklarings van my van inentings en watter medikasie ook al. Dit gaan nie vir my in hierdie oordenkings en in die oor...
Psalm 22 en 23: Skape in die Golgota-greep van die Goeie Herder Ons sien die Bybel in sy skoonheid, die Psalms in hulle ewigheidsdiep rykdom, as ons die Skrif in sy samehang sien. Nooit...
Maar Jesus Christus sê “my Here” Ons Here Jesus Christus verklaar self Psalm 110:1 Dr AH Bogaards Die 2001-omdigting sê “my koning” In die 2001-omdigting het Cloete die “my Here” van Psalm 110:1 omgedig...
Psalm 15 (4): geloof geëis wat vrugte dra As dit nie in vers 2 tot 5 oor verdienstelike werke gaan nie, werke waardeur ons die lewe kan verdien nie, wat se werke is dit...
Psalm 15 (3): nie deur eie werke nie, maar deur genade alleen In vers 1 het ons die vraag: Here, wie mag vertoef in u tent? Wie mag woon op u heilige berg? In...
Psalm 15 (2): Wie mag in u teenwoordigheid kom? Vra dit vir die HÉRE! Wie mag nou en in die ewigheid in die HERE se teenwoordigheid kom? Wie ontvang die lewe – die lewe...
Psalm 15 (1): die lewens-vraag Psalm 15:1 begin met die vraag: Here, wie mag vertoef in u tent? Wie mag woon op u heilige berg? Dit is ‘n lewens-vraag. Dit gaan oor lewe. Weet...
Psalm 62: Waarlik, ek hét rus in die Here alléén midde-in die onrus van Covid-19! Onrus Onrus – met hierdie woord kan die lewe van die grootste deel van die mense in ons land...
Psalm 16 (4): Ons het die erfenis nie self uitgekies nie Wanneer ons ‘n ryk eggenoot of eggenote kies, kan ons in ‘n sekere sin sê: ons het dit self gekies. Deur eie keuse...
Psalm 16 (3): ‘n bewaarde erfenis Toe Adam en Eva deur God in die paradys geplaas is, het hulle die allerheerlikste erfenis denkbaar ontvang. Maar…hulle het dit verloor! Deur die verleiding van die duiwel...
Psalm 16 (2): Wat hierdie allerheerlikste erfenis is Toe Israel op die punt was om die beloofde land Kanaän binne te gaan, het die HERE self opdrag gegee hoe die land verdeel moes word:...
Psalm 16 (1): Ryk geërf U ken miskien ook sulke mense: mense wat hulle ryk geërf het. Dit kan gebeur deurdat jou eie ouers ryk was, of, in ‘n ander geval, omdat die persoon...
Onlangse Kommentaar