(52) Psalms van Christus
Psalm 118: Die lieflingspsalm van Luther – die werke van God vertel Psalm 118 was Luther se liefling Psalm. Hy skryf: Dit is mý Psalm, my gunsteling Psalm. Ek is lief vir al die...
Psalm 118: Die lieflingspsalm van Luther – die werke van God vertel Psalm 118 was Luther se liefling Psalm. Hy skryf: Dit is mý Psalm, my gunsteling Psalm. Ek is lief vir al die...
Psalm 13 (6): Gebed en lofsang, lofsang deur gebed Daar is ‘n geweldige kontras in hierdie Psalm: dit begin met ‘n klaaglied en dit eindig met ‘n loflied. Aan die begin sing Dawid op...
Psalm 13 (5): Gebed en lofsange deur Paulus en Silas in die tronk Dawid was nie die laaste by wie ons hierdie verandering danksy die gebed bemerk nie. Ook in die lewe van Paulus...
Psalm 13 (3): Gebed en lofsang Daar is ‘n geweldige kontras in hierdie Psalm: dit begin met ‘n klaaglied en dit eindig met ‘n loflied. Aan die begin sing Dawid op die laagste moontlike...
Psalm 13 (1): Klaaglied by die skynbare uitbly van die HERE se beloftes Die klaaglied strek van vers 2 tot 3. Maar eers iets oor Psalm 13 se agtergrond. Dan sal u weet hoekom...
Ek het vandag ‘n stuk in ‘n boek van Tremper Longman gelees, wat my baie aangespreek het: Die Psalms staan in die Ou Testament. Dit weet ons natuurlik almal. Maar die omgekeerde is ook...
Psalm 13 (Inleiding): van klaaglied tot lofsang deur die gebed Ons as gelowiges ontvang van die HERE die mooiste beloftes denkbaar. In sy verbond beloof Hy aan ons: Hy wil ons as Vader versorg,...
Psalm 11 (6): Die onomgooibare fondament in die krisis Ek wil hierdie oordenkings oor Psalm 11 afsluit deur weer stil te staan by vers 3, daardie ongeloofswoorde van Dawid se raadgewers: As die fondamente...
Psalm 11 (5): Om God se aangesig te sien in die krisis God se gesig straal ons toe in die krisis: Die opregtes sal sy aangesig sien, sê vers 7. Wat word bedoel met...
Psalm 11 (4): Sekerheid in die krisis Dit is so heerlik om te weet: die HERE is by my in die krisis is, Hy, my Vader, die Almagtige. Dit is ook so ontsaglik troosryk...
Psalm 11 (3): Godskennis in die krisis In vers 1 het Dawid bely: By die HERE skuil ek. Vanaf vers 4 kry ons ‘n nadere uitwerking van Dawid se geloofsbelydenis: hy vertel meer oor...
Psalm 11 (2): Geloof in die krisis Dawid se vriende se raad is gerig op die aksie wat die mens moet neem in die krisis: vlug, red jouself, help jouself. Die mens is van...
Psalm 11 (1): Ongeloof in die krisis In Psalm 11 bevind koning Dawid hom in ‘n krisis. Die fondamente word omgegooi, hoor ons (v 3). Daaronder moet ons die grondslae van sy koninkryk verstaan....
Psalm 9 (7) Die groot Naam teenoor die klein naampie Ek sit my vandag en verwonder oor die skoonheid van die Bybelse digkuns. Om dit meer presies te sê: die Kuns van die groot...
Psalm 9 (6): Kennis van die Naam en gebedsvertroue Psalm 9 bestaan uit twee dele: ’n loflied (vv 1-13) en ’n gebed (vv 14-21). Die twee dele hang egter ten nouste saam: deel een...
Onlangse Kommentaar