Moenie ons Vader vra nie, vra vir …
Gaan vra ons Vader – dit is die les wat Jesus ons leer in die Onse Vader. Don’t ask your dad, ask for Google.So lui ‘n bekende advertensie van die rekenaarsoekprogram Google.Moenie jou pa...
Gaan vra ons Vader – dit is die les wat Jesus ons leer in die Onse Vader. Don’t ask your dad, ask for Google.So lui ‘n bekende advertensie van die rekenaarsoekprogram Google.Moenie jou pa...
Olevianus, een van die opstellers van die Kategismus, sê dit so aangrypend mooi. Hy sê: Die opstanding is ‘n openlike getuienis van God aan ons dat al ons sondes betaal is. Want, sê hy,...
Psalm 9 (6): Kennis van die Naam en gebedsvertroue Psalm 9 bestaan uit twee dele: ’n loflied (vv 1-13) en ’n gebed (vv 14-21). Die twee dele hang egter ten nouste saam: deel een...
Psalm 9 (5): Kennis van die Naam en vertroue In die middel van hierdie loflied verklaar Dawid: Hulle wat u Naam ken, sal op U vertrou, omdat U die wat U soek, nie verlaat...
Psalm 9 (4): die evangelie die wonder van alle wonders van die HERE Psalm 9 se eerste gedeelte (vv 1-13) is ’n lofprysing. Lofprysing is om te vertel van God se wonders, sy dade....
Psalm 9 (3): Lofprysing is om te vertel van die HERE se wonderdade Psalm 9 se eerste gedeelte (vv 1-13) is ’n lofprysing. Dit is is ’n loflied, ‘n lofprysing van die HERE se...
Psalm 9 (2): Die Naam, die Onse Vader en ons Kategismus Dit is wonderlik hoe die Here ’n mens se pad lei ook in die verklaring van die Heilige Skrif. Tans is ons mos...
Psalm 9 (1): Die Naam is die inhoud van Psalm 9 en van die hele Bybel In Psalm 9 hoor ons tweemaal die woord Naam: ek wil psalmsing tot eer van u Naam, o...
Psalm 6 (7): ’n vloeistofgebed, maar nie krokkediltrane nie In Psalm 6 word daar gehuil. Ek is moeg van my gesug, huil Dawid. Elke nag laat ek my bed swem; ek deurweek my bed...
Psalm 6 (6): die gebed van ’n regverdige het groot krag Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag, skryf Jakobus (5:16). Waarom dit so is dat die gebed van ’n gelowige soveel...
Psalm 6 (5): nogeens goedertierenheid en gedagtenis Die woorde goedertierenheid en gedagtenis is so ryk, dat ek my gedring voel om nog ’n oordenking daaraan te wy. Dit gaan vir my nou veral om...
Psalm 6 (4): Monumente van die HERE ter nagedagtenis Dit gaan vandag oor drie woorde: goedertierenheid, gedagtenis en loof. Die drie hoor ons in vers 5 en 6: … verlos my om u goedertierenheid...
Psalm 5 (2): ‘nGebed wat oorloop van sekerheid en vertroue Die eerste wat Dawid in die oggend gedoen het, was om te bid. So hoor ons in Psalm 5. Dit is duidelik dat dit...
Psalm 6 (2): Straf my soos ‘n Vader Psalm 6 begin met die gebed van Dawid: o HERE, straf my (maar nie) nie in u toorn nie, en kasty my (maar nie) nie...
Psalm 6 (1): Die eerste van sewe Boetpsalms In die Boek van die Psalms is daar 7 Psalms wat al vir eeue bekendstaan as Boetpsalms. Psalm 6 is die eerste in die ry....
Onlangse Kommentaar