Net prediking van die Evangelie verander
Deur geen prediking word ‘n mens verbeter nie, behalwe door die prediking van die Evangelie. (Luther) Nét die Evangelie van die kruis sal mense, die kerk, ons samelewing, ons land en ons wêreld verander.

Jy is nie net verantwoordelik vir wat jy sê nie, maar ook vir wat jy nié sê nie (Luther). Dit laat ‘n mens dink, nie waar nie? Verkondig dan die woord; hou aan tydig...
Om ‘n Christen te wees sonder om te bid, is ewe onmoontlik as om te kan leef as jy nie asemhaal nie (Luther)
Onlangse Kommentaar