1. Die Psalms van Christus
Op my blog het ek al ‘n hele tyd gelede met oordenkings oor en studies oor die Psalms begin. Dit sal onder hierdie afdeling in PDF-formaat opgelaai word.
Ek het ook besluit om die meeste van my Psalmstudies, ingesluit die dagstukkies, in een boek te publiseer: Die Psalms van Christus
Ek publiseer daarom die volgende drie lêers:
- Die opset (hoofstukke) van die boek Die Psalms van Christus . Skakel PDF.
-
Die boek die Psalms van Christus volledig, ook die dagstukkies ingesluit. Skakel PDF. Opgedateer 15 September 2020
-
Net die dagstukkies. Skakel PDF. 15 September 2020
2. Studie oor Psalm 2
In 2007 het daar ´n baie belangrike, wetenskaplike studie van my oor Psalm 2 op my ou webblad verskyn. Dit is so buitengewoon belangrik, dat ek dit ook op my nuwe blog/webblad publiseer. U kan dit hier aflaai:
- Kus die Seun, ja, die Seun. Die sub-titel gee my bedoeling aan: Psalm 2 ís Messiaans. PDF
3. Psalm 90 en 91
In die Covid-tyd het ek hierdie dagstukkies geskryf PDF
- oor Psalm 90 en 91
4. Preke, oordenkings en kort gedagtes oor die Psalms
Onlangse Kommentaar